Jeugbediening

Ons Kleuters dien die Here!

Kinderkerk vir Kleuters tot Graad 3

KINDERKERK (Kleintjies tot Gr3)

Kleuterkerk is elke elke Sondag tydens die oggenddiens 09:00 tot 10:00

KATEGESE (Gr4 tot Gr9)

Ons gebruik Kategese materiaal naamlik Jeugfokus, wat ook digitaal beskibaar gestel word op ons webtuiste elke week.
Fisieke KATEGESE (Gr4 tot Gr9) Sondae oggende na die erediens in die kleinsaal.

BELYDENISKLAS (Gr10 tot Gr11)

Sondae oggende na die erediens in die kerkkantoor.

STUDENTE & JONG VOLWASSENES BEDIENING

Bybelstudie is Sondae middae 16:30 tot 17:30 IN KLEINSAAL