Eredienste

Sondae 09:00 (Oggenddiens in Kerk)
09:00 (Kinderkerk in die Parskuip)

Erediens “Live-Stream”

Elke erediens sal hier beskikbaar wees. Kom gerus elke week terug om dit te kyk!

Lidmate is welkom om die kerkkantoor te skakel indien ʼn CD met erediensopnames verkies word (teen R30 per preek). Gedurende skoolkwartale is die bestelvorm ook by die inligtingshokkie beskikbaar.

Inligtingshokkie
Administratiewe ondersteuning aan gemeentelede is weer op Sondagoggende in die inligtingshokkie beskikbaar. Die inligtingshokkie sal ná die erediens ʼn halfuur lank oop wees en wel gedurende skoolkwartale.