Gebedsbediening

Neem deel aan die wye spektrum van gebed

Die doelstelling van gebed in die gemeente is om lidmate in te lig, te inspireer en te laat deelneem aan die wye spektrum van gebed as opdrag van ons Here Jesus.

Die twee belangrikste gebedsaksies is die kwartaallikse 24 uur-gebedsketting met ’n spesifieke tema en die weeklikse gebedsfokus van die 7 Dae Nuus (afkondigingsblaadjie) wat aansluit by die kerklike jaar en belangrike sake van die dag in die kerk en oor die algemeen.

Die leier van die gebedsbediening is Cules Hammann.

Cules Hammann

Cules Hammann

Leier van Gebedsbediening