Barmhartigheids-bediening
Vir gemeentelede in nood
Daar word maandeliks kospakkies voorsien aan gemeentelede in nood.
Indien jy meer betrokke wil raak of enige skenkings wil maak, kontak asb. vir Marietjie Glas.
In samewerking met PEN voorsien ons as gemeente een keer per week twintig kospakkies aan mense in nood wat PEN geïdentifiseer het.
Indien jy graag wil help deur een keer elke twee maande kos te kook sal dit baie waardeer word. Kontak vir Marietjie Glas.
